14 Dan draai die grens noord in die rigting van Gannaton totdat dit in die vallei van Jiftag-El doodloop.
15 Daar was altesaam twaalf stede met hulle omringende dorpe, wat Kattat, Nahalal, Simron, Jidala en Betlehem ingesluit het.
16 Hierdie dorpe en stede was in die gebied wat Sebulon se families as erfdeel gekry het.
17 Die vierde stam aan wie ’n gedeelte van die grond toegeken is, was dié van Issaskar.
18 Hulle gebied het bestaan uit Jisreël, Kesulot, Sunem,
19 Gafarajim, Sion, Anagarat,
20 Rabbit, Kisjon, Ebes,