Josua 20:3 DB

3 Die doel van hierdie stede is dat as iemand sonder opset iemand anders doodgemaak het, hulle daarheen kan vlug en daar beskerm kan word. Dan kan die familie van die persoon wat doodgemaak is, nie die ander persoon daar kom vang en doodmaak uit weerwraak nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 20

Kyk Josua 20:3 in konteks