Esegiël 42:1 DB

1 Toe het die man my buitetoe gebring. Ek het buitekant die huis van die Here gaan staan, aan die noordekant. Die man wys my toe ’n kamer wat teenoor die huis van die Here gebou is, noord van die gebou.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:1 in konteks