13 So lyk die altaar. Rondom die altaar was ’n voor waarin water kon wegloop. Hierdie voor was ’n halwe meter diep en net so breed. Sy rand rondom was ’n kwart meter breed.
Lees volledige hoofstuk Esegiël 43
Kyk Esegiël 43:13 in konteks