31 Niemand sê ook sommer reguit vir hulle dat hulle verkeerd gedoen het nie. Niemand betaal hulle ook terug vir wat hulle gedoen het nie.
32 As hulle na hulle graf gedra word, is daar ’n erewag opgestel.
33 Baie mense is deel van die begrafnisstoet. Party loop voor en ander mense loop weer agter. Selfs die grond ontvang hulle vriendelik.
34 Al julle troos is net mooi niks werd nie. Al julle argumente is ’n spul leuens!”