36-37 Die Here het toe die tien spioene wat die volk met hulle bangmaakstories om die bos gelei en teen Hom in opstand laat kom het, net daar laat doodgaan. ’n Vreemde siekte het hulle dood veroorsaak.
Lees volledige hoofstuk Numeri 14
Kyk Numeri 14:36-37 in konteks