16 Daarvandaan het Israel getrek tot by Beër. Beër is die waterput waar die Here vir Moses gesê het: “Maak die volk bymekaar, dan gee Ek vir hulle water om te drink.”
Lees volledige hoofstuk Numeri 21
Kyk Numeri 21:16 in konteks