Numeri 3:38 DB

38 Die gebied oos van die tabernakel is vir Moses en Aäron en sy seuns opsy gesit. Hulle taak was om namens die volk in die tabernakel self diens te doen. Enigiemand anders wat dit selfs naby aan die Here se tent gewaag het, moes daar en dan doodgemaak word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 3

Kyk Numeri 3:38 in konteks