33 72 000 beeste,
34 61 000 donkies,
35 en 32 000 maagde.
36 Die soldate wat gaan veg het, se deel was 337 500 stuks kleinvee,
37 waarvan 675 ’n geskenk aan die Here was,
38 36 000 beeste, waarvan 72 ’n geskenk aan die Here was,
39 30 500 donkies waarvan 61 ’n geskenk aan die Here was,