40 en 16 000 mense van wie 32 ’n geskenk aan die Here was.
41 Moses het vir die priester Eleasar sy deel gegee soos die Here gesê het.
42 Die ander Israeliete se deel
43 was 337 500 stuks kleinvee,
44 36 000 beeste,
45 30 500 donkies en
46 16 000 mense.