41 Moses het vir die priester Eleasar sy deel gegee soos die Here gesê het.
42 Die ander Israeliete se deel
43 was 337 500 stuks kleinvee,
44 36 000 beeste,
45 30 500 donkies en
46 16 000 mense.
47 Van die Israeliete se helfte het Moses een uit elke 50 persone en diere gevat volgens die Here se opdrag, en dit vir die Leviete gegee wat in beheer was van die tabernakel.