21-22 mag die Here dan maak dat jou eie mense jou sal haat en verwerp. Mag jy dan nooit weer kinders hê nie sodat almal kan sien dat die Here se straf op jou rus. As jy skuldig is, mag hierdie water jou vir altyd onvrugbaar maak wanneer jy dit drink.“Hierop moet die vrou die priester dan antwoord: Dit is goed so. Laat dit alles presies net so gebeur.”