17 maar Avishai, die seun van Tz’ruyah, het hom gehelp en die F’lishtyn verslaan en hom doodgemaak. Toe het die manne van Dawid tot hom gesweer en gesê: “U sal nie weer saam met ons uitgaan na die geveg nie sodat u nie die lamp van Yisra’el uitblus nie.”