7 In my benoudheid, het ek יהוה aangeroep, ja, ek het geroep tot my God en vanaf Sy tempel het Hy my stem gehoor en my hulpgeroep, in Sy ore.
Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 22
Kyk 2 Sh'mu'el 22:7 in konteks