31 Avi-`Alvon, die `Arvatiet; `Azmavet, die Bagarumiet;
32 Elyagba, die Sha’alvoniet, van die seuns van Yashen; Y’honatan;
33 Shammah, die Harariet; Agi’am, die seun van Sharar, die Arariet;
34 Elifelet, die seun van Agashbai, die seun van die Ma’akhatiet; Eli’am, die seun van Agitofel, die Gilohniet;
35 Hetzrai, die Karmeliet; Pa’arai, die Arbiet;
36 Yig’al, die seun van Natan, van Tzovah; Bani, die Gadiet;
37 Tzelek, die `Ammoniet en Nagrai, die Be’erotiet, die wapendraers van Yo’av, die seun van Tz’ruyah;