16 Hadad-Eser het ook die soldate wat oorkant die Eufraat was, laat kom. Die hele leër van die Arameërs het na Gelam toe getrek. Sobak, Hadad-Eser se groot generaal, was die leier.
Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10
Kyk 2 Samuel 10:16 in konteks