2 Samuel 12:24 DB

24 Dawid het sy vrou Batseba getroos. Hy het by haar geslaap en sy het toe weer ’n seuntjie gehad. Dawid het hom Salomo genoem. Die Here het van Salomo gehou.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:24 in konteks