2 Samuel 12:6 DB

6 En daar moet vier van sy lammers gegee word in die plek van daardie een ooilam. Hoe kon die man so iets doen en nie eers jammer voel vir die arm man nie!”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:6 in konteks