4 Op ’n dag vra hy vir Amnon: “Hoekom lyk jy elke dag so moedeloos, prins? Wil jy nie maar vir my sê wat jou pla nie?”“Ek is verlief op Tamar, my halfbroer Absalom se suster,” sê Amnon.
Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13
Kyk 2 Samuel 13:4 in konteks