6 Amnon het toe gaan lê en gemaak of hy siek is. Toe die koning kom kyk hoe dit met hom gaan, sê Amnon vir die koning: “Laat my suster Tamar asseblief kom en hier voor my twee hartbroodjies bak en my dan voer.”
Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13
Kyk 2 Samuel 13:6 in konteks