2 Samuel 17:2 DB

2 Ek sal hom aanval terwyl hy moeg en sy moed in sy skoene is. Ek sal hom só skrikmaak dat al sy manskappe wat by hom is, sal weghardloop. Dan maak ek net die koning dood.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:2 in konteks