29 “Wat van Absalom? Is my kind veilig?” vra die koning.“Ek het ’n groot klomp mense bymekaar gesien net toe u generaal, Joab, vir my gesê het om te hardloop. Maar ek weet nie wat het daar gebeur nie,” sê Agimaäs.
Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18
Kyk 2 Samuel 18:29 in konteks