42 Die mans van Juda antwoord toe sommer die mans van Israel en sê: “Oor die koning van ons familie is! Maar hoekom wip julle julle daaroor? Het ons miskien van die koning se kos geëet of van sy goed weggedra?”
Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19
Kyk 2 Samuel 19:42 in konteks