19 In nóg ’n geveg teen die Filistyne in Gob het Elganan (hy was Jaïr, een van die wewers in Betlehem, se seun) vir Goliat wat van Gat af gekom het, doodgemaak. Die handvatsel van Goliat se spies het gelyk soos die balk waaraan die mense wat weef, hulle wol hang.