11 Die derde een was Samma. Hy was Agee, wat van Harar af gekom het, se seun. Die Filistyne het eenkeer by Legi saamgetrek. Daar was ’n land vol lensies en die manskappe het vir die Filistyne gevlug.
Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 23
Kyk 2 Samuel 23:11 in konteks