7 Toe hulle in die huis ingekom het, het Is-Boset nog op sy bed in die slaapkamer gelê. Daar het hulle hom doodgesteek en sy kop afgekap. Hulle het sy kop gevat en die hele nag al met die Jordaanvallei langs geloop.
Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 4
Kyk 2 Samuel 4:7 in konteks