25 “Nou vra ek, Here my God, dat U asseblief die belofte wat U gemaak het vir hierdie werker van U en vir sy familie, vir altyd waar sal maak; ja, dat U sal doen wat U gesê het U gaan doen.
Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 7
Kyk 2 Samuel 7:25 in konteks