14 Hy moet dan drie diere sonder enige liggaamsgebrek aan die Here offer: as brandoffer ’n jaaroud skaaprammetjie, ’n jaaroud skaapooitjie as sondeoffer en ook nog ’n skaap of bokram as ’n eteoffer.
Lees volledige hoofstuk Numeri 6
Kyk Numeri 6:14 in konteks