5 Ag, as God egter net wou praat en Sy lippe teen jou oopmaak
6 en aan jou die geheime van wysheid sou wys, want wysheid het binneste kamers; dan sal jy weet dat God jou sondes sal vergewe.
7 Kan jy die diep dinge van God verstaan, of kan jy staan by die buitenste grense van die Almagtige?
8 Ken jy die hoogtes van die hemel, of die dieptes van Sh’ol? Hoe kan jy weet?
9 Die mate daarvan is langer as die aarde en wyer as die see.
10 As Hy sou verbygaan en beleër, of ’n mens laat sterf, wie kan Hom keer?
11 Want dit is Hy wat die begin van tyd ken en boosheid sien en dit ondersoek,