1 Toe het Iyov geantwoord en gesê:
2 “Hoe lank sal julle my lewe bedroef en my siek maak met woorde?
3 Let op, hierdie tien keer het julle my bestraf en tog is julle nie skaam dat julle my treurig maak nie.
4 As ek inderdaad oortree het, bly my fout by my.
5 As julle julself regverdiglik teenoor my opgehef het, my bestraf en verag het,
6 weet dan dat Gód my veroordeel het en Sy net oor my uitgesprei het.