14 My familie het my gefaal en my vertroude vriende het my in die steek gelaat.
15 My slavinne en hulle wat in my huis bly, beskou my as ’n vreemdeling; ek is ’n onbekende in hulle oë.
16 Ek het my dienskneg geroep en hy antwoord my nie; ek smeek hom met my mond.
17 Ek het ’n vreemdeling geword en ek het gesoek na die seuns van my eie liggaam.
18 Ja, selfs die bose verag my; as ek opstaan, praat hulle teen my.
19 Al my raadgewers verafsku my; selfs my vriende het teen my gedraai.
20 My vel en my vlees kleef aan my gebeente vas en ek ontsnap met die vel van my tande (net-net).