17 Ek het ’n vreemdeling geword en ek het gesoek na die seuns van my eie liggaam.
18 Ja, selfs die bose verag my; as ek opstaan, praat hulle teen my.
19 Al my raadgewers verafsku my; selfs my vriende het teen my gedraai.
20 My vel en my vlees kleef aan my gebeente vas en ek ontsnap met die vel van my tande (net-net).
21 Gee om vir my, gee om vir my, o my vriende, want die hand van God was teen my!
22 Hoekom vervolg julle my net soos God en julle is nie tevrede met die seerkry van my vlees nie?
23 Ag, dat my woorde nou opgeskryf mag word, dat hulle in ’n boekrol opgeteken word,