19 God sit die boosheid van ’n man eenkant vir sy kinders; Hy betaal dit terug aan hom en hy sal dit weet!
20 Sy eie oë sal sy vernietiging sien en hy sal drink van die woede van die Almagtige,
21 want watter plesier het hy in sy huis wat ná hom is, as ’n gedeelte van sy jare vir sy nageslag opsy gesit word?Yes 40:13,14; Rom 11:34; 1 Kor 2:16 aangesien Hy die Een is wat die trotses oordeel?
22 Sal enige een vir God kennis leer,
23 Een sterf in volle krag, liggaamlik gesond, volledig selfversekerd en gemaklik.
24 Sy liggaam is vol vet en sy gebeente is vol murg
25 en ’n ander sterf in die bitterheid van sy lewe, wat nooit voorspoed gesmaak het nie.