1 Waarom is hulle wat boos is nie verborge voor die Teenwoordigheid van God nie en waarom geniet hulle wat Hom ken nooit hulle dae nie?
2 Die bose verwyder die grenslyne; hulle vat ’n trop gewelddadig weg.
3 Hulle gryp die donkie van die vaderloses, hulle vat die weduwee se os as pand.
4 Die bose kruip weg langs die pad en die sagmoediges van die land kruip almal saam weg.