19 as ek enige iemand sien omkom het sonder klere, of enige arme sonder bedekking;
20 hulle, inteendeel, is grootgemaak op my knieë en is warm gemaak met die velle van my skape;
21 as ek my hand opgelig het teen die vaderloses, (wanneer ek hom by die deur gesien het, het ek hom gehelp),
22 laat my arm dan afval van my skouerblad af en op die been gebreek wees,
23 want die respekvolle vrees van God laat my bewe en ellende van Hom af het op my gekom en as gevolg van angs was ek nie in staat om op te staan nie.
24 As ek goud my vertroue gemaak het, of aan die kosbare stene gesê het: ‘Julle is my versekering,’ of vir die fyn goud gesê het: ‘Julle is my vertroue,’
25 as ek my verbly het omdat my rykdom groot was en my hand baie verkry het,