19 Het jy vir die perd krag gegee? Het jy sy nek geklee met maanhare?
20 Kan jy hom laat beweeg soos die sprinkaan, of kan jy hom bang maak.
21 Hy kap in die vlakte en is bly in die vallei; hy gaan gepantser uit vir die stryd.
22 Hy lag vir ’n put en word nie bang gemaak nie; hy draai ook nie weg van die swaard nie.
23 Die pylkoker rammel teen hom, die glinsterende spies en lans.
24 Hy gallop met woede wat die grond laat bewe en vrees nie die klank van die ramshoring nie.
25 Hy maak die klank: ‘Aha!’ en ruik die geveg van ver af; hy maak die offisiere bang met sy gerunnik.