27 Ek het my bitterheid vergeet; as my gedagtes en my denke my alleen sou los, dan sou ek rus vind.
28 Alhoewel ek rus, is ek bang vir elke smart, want ek weet dat U my nie onskuldig sal verklaar nie.
29 Let op, as ek tog skuldig verklaar word, waarom werk ek tevergeefs?Yir 2:22
30 Al was ek my met sneeu, my hande met seep,
31 tog gooi U my in die put en my eie klere is vir my afstootlik,
32 want God is nie ’n man soos ek sodat ek Hom mag antwoord en dat ons saam sou kom vir ’n regsaak nie.
33 Ag, as daar maar ’n regter tussen ons was wat ons albei sou stilmaak.