32 want God is nie ’n man soos ek sodat ek Hom mag antwoord en dat ons saam sou kom vir ’n regsaak nie.
33 Ag, as daar maar ’n regter tussen ons was wat ons albei sou stilmaak.
34 Laat Hy Sy lat van my af wegvat en laat Sy vrees my nie bang maak nie;
35 dan sal ek praat en nie bang wees vir Hom nie, want ek was nooit teen Hom nie.