1 Samuel 14:1 DB

1 Op ’n dag sê Jonatan, Saul se seun, vir sy wapendraer: “Kom ons gaan daar oorkant na die Filistyne se wagte toe.” Maar hy het nie vir sy pa gesê hy gaan dit doen nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:1 in konteks