1 Samuel 14:30 DB

30 Dit sou soveel beter gewees het as die manne vandag goed kon weglê aan die goed wat hulle by die Filistyne gevat het. Ons kon die Filistyne ’n nekslag gegee het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:30 in konteks