17 Toe Dawid klaar gepraat het, sê Saul: “Is dit jý wat daar praat, Dawid, my kind?” Toe bars hy in trane uit en huil hardop.
Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 24
Kyk 1 Samuel 24:17 in konteks