1 Samuel 30:1 DB

1 Toe Dawid en sy manne twee dae later by Siklag aankom, is die dorp afgebrand. Die Amalekiete was op ’n strooptog in die Negev, en Siklag het ook in die slag gebly.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:1 in konteks