16 Hy het vir Dawid gaan wys waar hulle is. Die klomp is toe sowaar besig om fees te vier met die goed wat hulle in die plekke van die Filistyne en die Judeërs gevat het: hulle lê toe sommer die wêreld vol en eet en drink.
Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30
Kyk 1 Samuel 30:16 in konteks