28 Aroër, Sifmot, Estemoa,
29 Rakal, die dorpe van die Jeragmeëlfamilie, die dorpe van die Keniete,
30 Gorma, Bor-Asan, Atak,
31 Hebron en al die ander plekke waar Dawid en sy manne rondgeswerf het.