13 Eli het op ’n stoel langs die pad gesit en wag vir nuus, want hy was baie bekommerd oor die ark van God. Toe die man met die nuus in die dorp aankom, het al die mense so geskrik dat hulle sommer hard geskree het.
Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4
Kyk 1 Samuel 4:13 in konteks