18 in die tweede ry turkoois, saffier en jaspis;
19 in die derde hiasint, agaat en ametis,
20 en in die vierde ry chrisoliet, oniks en opaal. Dit word vasgesit in ’n montering wat van goud gemaak is.
21 Op elkeen van die twaalf stene moet die naam van een van die twaalf families gegraveer wees, soos op ’n seëlring.
22 Maak vir die sak goue kettinkies wat soos tou gevleg is.“
23 Maak ook twee goue ringe. Sit die ringe vas aan die twee boonste hoeke van die sak,
24 haak die kettinkies daardeur