35 “Ek sal vir My ’n betroubare priester aanstel wat sal doen wat Ek wil hê hy moet doen. Ek sal vir sy nageslag ’n priesterskap gee wat sal aanhou: hulle sal altyd vir die koning werk wat Ek gaan kies.
Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2
Kyk 1 Samuel 2:35 in konteks