17 U sal u volk bring en hulle op u berg laat woon. Op die plek, Here, waar U gekies het om te woon. Die plek, Heer, waar U vir Uself ’n plek vir aanbidding gemaak het.
Lees volledige hoofstuk Eksodus 15
Kyk Eksodus 15:17 in konteks