17 Sny die ram in verskillende stukke op. Was die binnegoed en pote met water af en sit dit neer by die kop en die stukke vleis wat jy opgesny het.
Lees volledige hoofstuk Eksodus 29
Kyk Eksodus 29:17 in konteks