1 Avraham het weer ’n vrou gevat en haar naam was K’turah.
2 Sy het vir hom geboorte gegee aan Zimran, Yokshan, Medan, Midyan, Yishbak en Shuag.
3 Yokshan was die vader van Sh’va en D’dan en die seuns van D’dan was die Ashuriete, L’tushiete en L’umiete.
4 Die seuns van Midyan was: `Eifah, `Efer, Hanokh, Avida en Elda’ah. Hulle almal was seuns van K’turah.
5 Avraham het alles wat hy besit het aan Yitz’gak gegee,